Karakter: Wat beteken perspektief?
Wanneer jy jeugfiksie skryf, onthou die volgende:
“The teenage brain is like a Ferrari: it’s sleek, shiny, sexy, and fast, and it corners really well. But it also has really crappy brakes.” — Anoniem
Wanneer jy jeugfiksie skryf, onthou die volgende:
“The teenage brain is like a Ferrari: it’s sleek, shiny, sexy, and fast, and it corners really well. But it also has really crappy brakes.” — Anoniem
Die benaming “jeugliteratuur” verwys eintlik nie na ‘n genre nie, maar wel ‘n kategorie. – Annerle Barnard
Jou pratagonis moet ‘n doelwit hê. – Annerle Barnard
Wanneer daar ‘n kreatiewe droogte in my kop is, skop ek my eie idees ook weer aan die gang. – Annerle Barnard
Lees so veel as moontlik in die genre wat jy wil skryf. – Annerle Barnard
‘n Goeie skurk is die persoon wat druk op die held/heldin plaas. – Annerle Barnard
Moenie toelaat dat rasionele denke jou kreatiwiteit versmoor nie. – Annerle Barnard
Die beste plotpunte stuur die storie en dien as dryfkrag vir die besluite wat die karakter neem. – Annerle Barnard
Wanneer jy skryf, oorweeg gerus Gustav Freitag se uiteensetting van plot in 5 fases of Dan Wells se 7-punt plotstruktuur om jou met die proses te help. — Annerle Barnard
Omskep ‘n kreatiewe idee in ‘n puik storie deur aan hierdie 7 elemente aandag te gee. – Annerle Barnard