Karakterisering is waar jy jou storie lewe gee.
Blog
POV in kreatiewe skryfwerk
“Point of view (POV) is een van die belangrikste keuses wat ’n skrywer maak, omdat dit bepaal wie die verhaal vertel en hoe die leser toegang tot inligting kry.”
Skep spanning in verhale
Daar is verskillende maniere waarop ‘n mens in die onderskeie genres spanning kan skep. – Annerle Barnard
Suiker vir ‘n bleeksiel
Suiker vir ‘n bleeksiel “Almal wat detensie het, beweeg julle voete. Ek wag!” Mevrou Meyer vee ‘n taai haarsliert uit haar gesig weg. My skoolrok klou aan my rug …
Wanneer boei stories?
Wanneer boei ‘n storie lesers? – Annerle Barnard
Skryfstyl en karakterisering
Waarom kan ons sommige stories nie neersit nie? — Annerle Barnard
Moet hoofkarakters aantreklik wees?
Daar is ’n rede waarom ons instinktief na die mooi mens gryp, en dit gaan dieper as bloot ydelheid.
Stories wat boei
Gebruik die Zeigarnik-effek om ‘n boeiende storie te skryf. – Annerle Barnard
Stories wat bybly
Stories wat bybly Het jy al agtergekom dat sekere stories jou bybly? Wat maak ’n storie werklik onvergeetlik? Is dit die slim kinkels, die skilderagtige beskrywings, of dalk die karakters? …
Stories wat asemhaal
Bou stories wat asemhaal: Wys, moenie vertel nie “Show, don’t tell” het ek tydens ‘n slypskool gehoor, maar nie regtig geweet wat dit beteken nie. Dit is die een aspek …