Nuus en Resensies

GIF

Joe Schutte en sy pelle, Nathe en Thabo, lewe vir rugby. Alles anders in Joe se lewe is so vars soos laas jaar se brood. Maar skielik verander iets in die rugbyspan. Hulle spanmaats is oornag groter, sterker, beter. Joe en Thabo verloor hulle plekke in die span terwyl Nathe onseker is oor sy plek. Die drie beraam ‘n plan, maar dis onwettig. Die risiko is groot. Asof die drek in sy lewe nie genoeg is nie, moet hy hom bekommer oor Sticks en Nina ook. Dan is daar Joanne. As sy en Joanne se sterre mekaar gevind het, waarom kan sy ma haar nie verdra nie?

Sewe keer Sondig

“25 kortverhale, die een sondiger as die ander, sal die leser vermaak, ontroer, laat naels kou en dalk selfs laat glimlag.

Volgens oorlewering bestaan daar sewe dodelike sondes waaruit alle ander onheilighede voortspruit: hoogmoed, gierigheid,
wellus, afguns, vraatsug, toorn, en luiheid.”

LAPA-jeugromankompetisie 2023

Wenners van die LAPA-jeugromankompetisie 2023

Die wenners van die LAPA-jeugromankompetisie 2023 is bekend.

Lees meer hier.

My boek, Sterstof, sal November 2024 beskikbaar wees.

Blinkertjies in Pa se Baard

Blinkertjies in Pa se Baard is ‘n bundel met boeiende stories vir graad 4 – 7 EAT (Eerste Addisionele Taal).

‘n Verskeidenheid bekende name het saamgespan om hierdie publikasie, saamgestel deur Marieta Nel, die lig te laat sien. Daar is bydraes deur onder andere Annerle Barnard, Anzil Kulsen, Hannes Barnard, De Wet Hugo, Nerine Ahlers, Jaco Jacobs, Fanie Viljoen en Troula Goosen, om maar ‘n paar te noem.

  • Die aanbieding is gemik op leerders in Graad 4 tot 7 en spog met ‘n rits kortverhale, volksliteratuur, poësie en selfs drie dramas wat leerders kan opvoer.
    Dis ideaal vir die kwartaal 3-projek (deel van die KABV-kurrikulum) waar ‘n projek oor al vier genres gedoen word.
  • Die onderwyser kan elke kwartaal ‘n nuwe genre uit die boek doen.
  • Voorin is ‘n QR-kode waarin toegang verleen word tot oudio-insetsels waar die skrywers en bekende stemkunstenaars soos Iris Bester en Diana Ferrus die verhale en gedigte voorlees.
  • ‘n Studiegids oor die bundel verskyn eersdaags. Die studiegids deur twee topvakadviseurs bied alle nodige inligting oor kwartaal 3 se projek plus alles wat die onderwyser moet weet oor letterkunde-onderrig in die laerskool.
Algemene temas in stories

GRAFFITI AANLYNKUIER - 2 Nuwe bundels. Deur Bekende Skrywers

Kyk die onderhoud hier.

4 Skryfwenke vir jou (6)

Spel

Annerle Barnard van Bloemfontein, verower die goue prys vir Spel. Die beoordeelaars beskryf die verhaal as “spannende wetenskapsfiksie waar die kontras tussen modern en tradisioneel sterk na vore kom.”

DEKATv-onderhoud

Kyk die onderhoud hier.

’n Lesersindruk van Spel deur Annerle Barnard

Lees die resensie hier.

Anchen Conradie Top 5 van Feb 2022.

Luister na die resensie hier.

This book is a brilliant idea for grade 11 and 12 readers.

Lees die resensie hier.

Robotte, wetenskapfiksie en skryfwenke met Annerle Barnard

Luister na die onderhoud hier.

'n Jeugboek met 'n belangrike boodskap.

Lees die Afrikaanse resensie hier.
Lees die Engelse resensie hier.

Spel is veel meer as slegs ‘n jeugroman.

Lees die resensie hier.

This novel is a worthy winner of gold; it's fresh, original and innovative.

Lees die resensie hier.

Ontmoet die 2021-wenners van Sanlam se tweejaarlikse jeuglektuurkompetisie

Lees die resensie hier.

Heerlike ‘sci-fi’ vir die jonges.

Lees die resensie hier.

Die 2021 Sanlam-prys, goud vir jeuglektuur, het my aandag genoegsaam geprikkel dat ek besluit het om Annerle Barnard se Spel aan te durf.

Lees die resensie hier.

"I couldn't wait to read the third youth novel from the pen of Annerle Barnard."

Lees die resensie hier.

Dié jeugboeke toor met taal (en virusse…)

Lees die resensie hier.

Ilse Salzwedel gesels met die jeugskrywer Annerlé Barnard, oor haar derde jeugroman, SPEL.

Luister na die podcast hier.

Barnard oortref haarself met ‘Spel’

Lees die onderhoud hier.

“Dit was die moeilikste boek wat ek nog ooit geskryf het. Trouens, ek wou in ʼn stadium net alles uitvee en tou opgooi.”

Lees die onderhoud hier.

Gaan kyk na die boek op Goodreads

Sanlamprys vir Jeuglektuur-kortlys 2021: Ses jeugromans wen Sanlampryse

Luister die onderhoud hier.

Sanlam en Tafelberg, kondig met trots die wenners van die 2021-Sanlampryse vir Jeuglektuur aan.

Lees die inskrywing hier.

Sanlamprys vir Jeuglektuur-kortlys 2021: ’n onderhoud met Annerlé Barnard

Lees die onderhoud deur Naomi Meyer hier.

Jeugskrywer 3de keer finalis

Lees meer oor die finaliste in Sanlam-jeuglektuur hier.

Annerle se nuutste manuskrip, Spel,
is op die 2021 Sanlam-jeuglektuur
kortlys.

Lees meer oor die finaliste in Sanlam-jeuglektuur hier.

Sindikaat

In April 2019 verskyn Sindikaat op die kortlys vir die Sanlamprys vir Jeuglektuur. Op 31 Oktober 2019 word Sindikaat aangekondig as die silwerpryswenner, Sanlamprys vir Jeuglektuur, 2019.


In April 2019, Sindikaat, was shortlisted for the Sanlam Prize for Youth Literature. On 31 October 2019, Sindikaat was awarded the silver prize, Sanlam Prize for Youth Literature, 2019.

Resensie deur Lona

Uittreksel uit Media 24

Uittreksel uit Maroela Media

atkv-kinderboek-
toekenningnominasie

Uittreksel uit Sarie

Storiewerf kuier by Annerle

Resensie deur Cari Cloete, Storiewerf

Artikel deur AJ Opperman

Resensie deur J.B. Roux

Artikel deur Kunsredaksie

Luister na Skrywers en Boeke op RSG

Sweepslag

Sweepslag

Sweepslag‘ se bekendstelling was op Donderdag, 16 Mei 2019, om 18:00 vir 18:30, by NALN in Bloemfontein.

Sweepslag’s launch was on Thursday, 16 May 2019, at 18:00 for 18:30 at NALN, Bloemfontein.

Artikel deur Cheréne Pienaar

Uittreksel uit Media 24

Artikel deur Elretha Britz

Resensie deur Cari Cloete, Storiewerf

Uittreksel uit Sarie

atkv-kinderboektoekenning-
nominasie

Uittreksel uit Bloemnuus

Resensie deur Rina Coetzee Gouws