Stories: die 7 elemente
Omskep ‘n kreatiewe idee in ‘n puik storie deur aan hierdie 7 elemente aandag te gee. – Annerle Barnard
Omskep ‘n kreatiewe idee in ‘n puik storie deur aan hierdie 7 elemente aandag te gee. – Annerle Barnard
“Onthou dat enige kreatiewe proses pret moet wees. Dis ons eie vrees vir mislukking wat dikwels hierdie proses van enige pret ontneem.” – Annerle Barnard
Die beste leerskool, is om soveel as moontlik boeke in die genre waarin jy graag wil skryf te lees. — Annerle Barnard
Wanneer jy wetenskapsfiksie en/of fantasie skryf, kan jou wêreld jou storie maak of breek. — Annerle Barnard
“Vóór nanotegnologie was alles nog oukei, maar ná nanotegnologie is daar geen individuele denke meer nie.” – Annerle Barnard, Spel, bl. 77
“Die seun weet ook nie van die hommeltuig wat hom dophou nie.” — Spel, Annerle Barnard
Hierdie was om verskeie redes die heel moeilikste boek wat ek nog geskryf het. – Annerle Barnard
Karakters en dus ook hulle name, dra baie tot jou storie by. – Annerle Barnard