Hoe maak jy skryftyd?
Ek het al in my motor voor die skool met my skootrekenaar op die passasiersitplek gesit en skryf ten einde ‘n sperdatum te haal. – Annerle Barnard
Ek het al in my motor voor die skool met my skootrekenaar op die passasiersitplek gesit en skryf ten einde ‘n sperdatum te haal. – Annerle Barnard
Om ‘n boek te skryf is nie maklik nie. Daar is egter maniere om die ‘olifant in die yskas te kry.’ – Annerle Barnard
“Comic book fans have loved Wolverine, and all the ‘X-Men’ characters, for more than the action. I think that’s what set it apart from many of the other comic books. In the case of Wolverine, when he appeared, he was a revolution really. He was the first anti-hero.” — Hugh Jackman
Jou protagonis het ‘n doelwit. Maak die hekkies in die pad volop en hoog.
“Writing without revising is the literary equivalent of waltzing gaily out of the house in your underwear.”
— Patricia Fuller
“Get it down. Take chances. It may be bad, but it’s the only way you can do anything really good.” — William Faulkner