Skip to content
Annerle Barnard
Menu
  • Tuis
  • Biografie
  • Boeke
    • Boeke vir tieners
    • Boeke vir kinders
    • Boeke vir skole
    • Boeke vir volwassenes
  • Nuus & Resensies
  • Skryfwenke
  • Blog
  • Hulpbronne
  • Galery
  • Kontak
  • Koop Aanlyn

Author: Annerle Barnard

Ek is 'n skrywer. Ek is mal oor jeugfiksie, sowel as misdaadfiksie. Ek hou van resis en die natuur. Ek is veral mal oor berge en riviere. Ek het twee tienerseuns en soek altyd na die heel nuutste boeke vir tieners, want ek probeer hulle aan die lees kry en uiteraard lees ek die boeke ook self. My seuns is mal oor sport en daarom kyk ek dikwels sport.
Wenke: skep geslaagde skurke
Writing/Skryfkuns

Wenke: skep geslaagde skurke

‘n Goeie skurk is die persoon wat druk op die held/heldin plaas. – Annerle Barnard

Skryfwenke: wat beteken tema?
Writing/Skryfkuns

Van idee na storie?

Moenie toelaat dat rasionele denke jou kreatiwiteit versmoor nie. – Annerle Barnard

Verhale: uiteensetting van plot (2)
Writing/Skryfkuns

Verhale: uiteensetting van plot (2)

Die beste plotpunte stuur die storie en dien as dryfkrag vir die besluite wat die karakter neem. – Annerle Barnard

Writing/Skryfkuns

Die uiteensetting van plot

Wanneer jy skryf, oorweeg gerus Gustav Freitag se uiteensetting van plot in 5 fases of Dan Wells se 7-punt plotstruktuur om jou met die proses te help. — Annerle Barnard

Stories: die 7 elemente
Writing/Skryfkuns

Stories: die 7 elemente

Omskep ‘n kreatiewe idee in ‘n puik storie deur aan hierdie 7 elemente aandag te gee. – Annerle Barnard

4 Skryfwenke vir jou (6)
Writing/Skryfkuns

5 Tegnieke: boeiende stories!

Wys! Moenie vertel nie. – Annerle Barnard

4 Skryfwenke vir jou (5)
Writing/Skryfkuns

Innerlike konflik in skryfwerk!

Innerlike konflik is koning. – Annerle Barnard

Annerle Barnard
Writing/Skryfkuns

Waar kry ek storie-idees?

“Onthou dat enige kreatiewe proses pret moet wees. Dis ons eie vrees vir mislukking wat dikwels hierdie proses van enige pret ontneem.” – Annerle Barnard

Wenke: die skryf van kortverhale
Reading/Boeke / Writing/Skryfkuns

Hoe werk genres?

Soms bevat ‘n roman elemente van twee of meer genres, dikwels die geval in jong volwasse- of jeugfiksie. – Annerle Barnard

Annerle Barnard
Writing/Skryfkuns

Manuskrip na gepubliseerde boek!

Kyk na die uitgewer se spesifikasies vir manuskrip voorleggings. Jy sal dit op die betrokke uitgewer se webwerf kry. — Annerle Barnard

Posts navigation

Older posts
Newer posts
Copyright © 2025 Annerle Barnard – OnePress theme by FameThemes