Hoe gemaak met kritiek?
Selfs Shakespeare was nie van kritiek gevrywaar nie.
Jou protagonis het ‘n doelwit. Maak die hekkies in die pad volop en hoog.
“What sound is to music, conflict is to story.” — William Bernhardt
“Writing without revising is the literary equivalent of waltzing gaily out of the house in your underwear.”
— Patricia Fuller
“Get it down. Take chances. It may be bad, but it’s the only way you can do anything really good.” — William Faulkner
Soos ‘n ‘tween’ oor Kersfees/Like a tween about Christmas Fees? “Hoekom hou ander mense tydens Kersfees ‘n groot fees en ons nie?” Jongste se oë is groot onder sy frons. …