Karakterontwikkeling: agt praktiese skryfwenke
Jou pratagonis moet ‘n doelwit hê. – Annerle Barnard
Jou pratagonis moet ‘n doelwit hê. – Annerle Barnard
‘n Goeie skurk is die persoon wat druk op die held/heldin plaas. – Annerle Barnard
Moenie toelaat dat rasionele denke jou kreatiwiteit versmoor nie. – Annerle Barnard
Die beste plotpunte stuur die storie en dien as dryfkrag vir die besluite wat die karakter neem. – Annerle Barnard
Kyk na die uitgewer se spesifikasies vir manuskrip voorleggings. Jy sal dit op die betrokke uitgewer se webwerf kry. — Annerle Barnard
Die beste leerskool, is om soveel as moontlik boeke in die genre waarin jy graag wil skryf te lees. — Annerle Barnard
Wanneer jy wetenskapsfiksie en/of fantasie skryf, kan jou wêreld jou storie maak of breek. — Annerle Barnard
“Vóór nanotegnologie was alles nog oukei, maar ná nanotegnologie is daar geen individuele denke meer nie.” – Annerle Barnard, Spel, bl. 77