Waarom skryf jy?
Skryf is nie verniet ‘n werkwoord nie. Dis uitdagende werk. – Annerle Barnard
Skryf is nie verniet ‘n werkwoord nie. Dis uitdagende werk. – Annerle Barnard
Beskryf tonele só dat die leser se verbeelding nie oorbodig raak nie. – Annerle Barnard
Geslaagde simboliek maak dat die leser makliker met die storie kan identifiseer. – Annerle Barnard
Indien jy in jouself twyfel, onthou dat daar gróót name voor jou was wat ook in hulself getwyfel het. – Annerle Barnard
Wanneer jou lesers seker is dat hulle weet watter koers jou storie inslaan, verras hulle. – Annerle Barnard
Wanneer jy jeugfiksie skryf, onthou die volgende:
“The teenage brain is like a Ferrari: it’s sleek, shiny, sexy, and fast, and it corners really well. But it also has really crappy brakes.” — Anoniem
Die benaming “jeugliteratuur” verwys eintlik nie na ‘n genre nie, maar wel ‘n kategorie. – Annerle Barnard
Jou pratagonis moet ‘n doelwit hê. – Annerle Barnard
‘n Goeie skurk is die persoon wat druk op die held/heldin plaas. – Annerle Barnard