Annerle Barnard

Suiker vir ‘n bleeksiel

Suiker vir ‘n bleeksiel “Almal wat detensie het, beweeg julle voete. Ek wag!” Mevrou Meyer vee ‘n taai haarsliert uit haar gesig weg.   My skoolrok klou aan my rug …

Karakter: Wat beteken perspektief?

Karakter: Wat beteken perspektief?

Wanneer jy jeugfiksie skryf, onthou die volgende:
“The teenage brain is like a Ferrari: it’s sleek, shiny, sexy, and fast, and it corners really well. But it also has really crappy brakes.” — Anoniem