Eienskappe van jeugliteratuur
Die benaming “jeugliteratuur” verwys eintlik nie na ‘n genre nie, maar wel ‘n kategorie. – Annerle Barnard
Die benaming “jeugliteratuur” verwys eintlik nie na ‘n genre nie, maar wel ‘n kategorie. – Annerle Barnard
Jou pratagonis moet ‘n doelwit hê. – Annerle Barnard
‘n Goeie skurk is die persoon wat druk op die held/heldin plaas. – Annerle Barnard
Moenie toelaat dat rasionele denke jou kreatiwiteit versmoor nie. – Annerle Barnard
Die beste plotpunte stuur die storie en dien as dryfkrag vir die besluite wat die karakter neem. – Annerle Barnard
Wanneer jy skryf, oorweeg gerus Gustav Freitag se uiteensetting van plot in 5 fases of Dan Wells se 7-punt plotstruktuur om jou met die proses te help. — Annerle Barnard
Omskep ‘n kreatiewe idee in ‘n puik storie deur aan hierdie 7 elemente aandag te gee. – Annerle Barnard
Soms bevat ‘n roman elemente van twee of meer genres, dikwels die geval in jong volwasse- of jeugfiksie. – Annerle Barnard