Ek is 'n skrywer. Ek is mal oor jeugfiksie, sowel as misdaadfiksie. Ek hou van resis en die natuur. Ek is veral mal oor berge en riviere.
Ek het twee tienerseuns en soek altyd na die heel nuutste boeke vir tieners, want ek probeer hulle aan die lees kry en uiteraard lees ek die boeke ook self.
My seuns is mal oor sport en daarom kyk ek dikwels sport.
Wil jy jou manuskrip deur ‘n tradisionele uitgewer laat publiseer, maar weet nie hoe gemaak nie? Jy het dalk al probeer, maar was nie suksesvol nie? Hier is ‘n paar …
Soos ‘n ‘tween’ oor Kersfees/Like a tween about Christmas Fees? “Hoekom hou ander mense tydens Kersfees ‘n groot fees en ons nie?” Jongste se oë is groot onder sy frons. …
Wie sou kon raai? Dit klink na dagdromery, maar skynbaar is dit moontlik. Jongste moes gedurende grendeltyd (vlak 5) ‘n dagboekinskrywing skryf! “Ek gaan dit nié doen nie! Ek haat …