Wat maak stories opwindend?
Jou protagonis het ‘n doelwit. Maak die hekkies in die pad volop en hoog.
Jou protagonis het ‘n doelwit. Maak die hekkies in die pad volop en hoog.
“What sound is to music, conflict is to story.” — William Bernhardt
“Writing without revising is the literary equivalent of waltzing gaily out of the house in your underwear.”
— Patricia Fuller
Wil jy jou manuskrip deur ‘n tradisionele uitgewer laat publiseer, maar weet nie hoe gemaak nie? Jy het dalk al probeer, maar was nie suksesvol nie? Hier is ‘n paar …
Soos ‘n ‘tween’ oor Kersfees/Like a tween about Christmas Fees? “Hoekom hou ander mense tydens Kersfees ‘n groot fees en ons nie?” Jongste se oë is groot onder sy frons. …