Plotkinkels of plot twists
‘n Kinkel is ‘n verrassing wat die storie meer opwindend maak en dus ook die leser aan die raai hou.
‘n Kinkel is ‘n verrassing wat die storie meer opwindend maak en dus ook die leser aan die raai hou.
Wat is jou karakter se grootste vrees? – Annerle Barnard
Die tema is die rede vir die storie. Dit is die idee waaroor die storie handel. – Annerle Barnard
‘n Boekhoek is ‘n tegniek wat die leser haak en inkatrol. – Annerle Barnard
“Die grootste verskil tussen ‘n protagonis en ‘n antagonis is dat die antagonis destruktiewe keuses maak.” – Annerle Barnard
Skryf is nie verniet ‘n werkwoord nie. Dis uitdagende werk. – Annerle Barnard
Daar moet ‘n balans tussen wys en vertel wees. – Annerle Barnard
Beskryf tonele só dat die leser se verbeelding nie oorbodig raak nie. – Annerle Barnard
Geslaagde simboliek maak dat die leser makliker met die storie kan identifiseer. – Annerle Barnard
In effek is die tema(s) die kernboodskap agter die storie. – Annerle Barnard