Skryf jou outeursbiografie
‘n Skrywersbio is nodig. – Annerle Barnard
As jy weet hoe, is ‘n sinopsis nie so moeilik om te skryf nie! – Annerle Barnard
“Bywoorde en te veel byvoeglike naamwoorde laat jou teks melodramaties klink.” – Annerle Barnard
“‘n Boekhoek moet die leser se aandag gryp en hou.” – Annerle Barnard
‘n Kinkel is ‘n verrassing wat die storie meer opwindend maak en dus ook die leser aan die raai hou.
‘n Boekhoek is ‘n tegniek wat die leser haak en inkatrol. – Annerle Barnard
Skryf is nie verniet ‘n werkwoord nie. Dis uitdagende werk. – Annerle Barnard
Daar moet ‘n balans tussen wys en vertel wees. – Annerle Barnard
Beskryf tonele só dat die leser se verbeelding nie oorbodig raak nie. – Annerle Barnard