Drama met die diere
Drama op jou werf? Vertel.
Soos ‘n ‘tween’ oor Kersfees/Like a tween about Christmas Fees? “Hoekom hou ander mense tydens Kersfees ‘n groot fees en ons nie?” Jongste se oë is groot onder sy frons. …
Wie sou kon raai? Dit klink na dagdromery, maar skynbaar is dit moontlik. Jongste moes gedurende grendeltyd (vlak 5) ‘n dagboekinskrywing skryf! “Ek gaan dit nié doen nie! Ek haat …
Hoe kry mens jou kinders sover om ‘n boek oop te maak? “Ek hét actually ‘n lewe en daarom hóéf ek nie te lees nie!” Lees tussen die lyne: Jongste …
Vreet of vrek Baie in my skik met myself het ek ‘n tyd gelede ‘n baie gesonde sop gekook met hoender, seldery, wortels, en sulke dinge. My tienerseun vra toe …