Ek is 'n skrywer. Ek is mal oor jeugfiksie, sowel as misdaadfiksie. Ek hou van resis en die natuur. Ek is veral mal oor berge en riviere.
Ek het twee tienerseuns en soek altyd na die heel nuutste boeke vir tieners, want ek probeer hulle aan die lees kry en uiteraard lees ek die boeke ook self.
My seuns is mal oor sport en daarom kyk ek dikwels sport.
Soos ‘n ‘tween’ oor Kersfees/Like a tween about Christmas Fees? “Hoekom hou ander mense tydens Kersfees ‘n groot fees en ons nie?” Jongste se oë is groot onder sy frons. …
Wie sou kon raai? Dit klink na dagdromery, maar skynbaar is dit moontlik. Jongste moes gedurende grendeltyd (vlak 5) ‘n dagboekinskrywing skryf! “Ek gaan dit nié doen nie! Ek haat …
Inspirasie vir skrywers? Aanhalings van die meesters: Inspirational quotes about writing? Advice from the masters: Is dit net jy wat soms sukkel om die woorde te vind? Is it only …
Hoe hanteer skrywers verwerping en mislukking? 1 Oktober 2020. Ek is nie lus vir skryf nie. Hoekom? Want ek weet nie hoe verder nie. Skryf kan ek, ja, maar my …
Unsplash Unsplash Skrywersblok? Bestaan dit ooit? Ongelukkig, ja, maar moenie moed verloor nie: daar ís raad. Wat beteken dit? Dis wanneer ‘n mens nie weet wat om te skryf en …
Jy voel skuldig wanneer jy jouself in ‘n boek verloor? / Feeling guilty when you read? Is lees nie bloot ‘n vermorsing van tyd nie? “Ek het actually ‘n lewe …
Vreet of vrek Baie in my skik met myself het ek ‘n tyd gelede ‘n baie gesonde sop gekook met hoender, seldery, wortels, en sulke dinge. My tienerseun vra toe …