Waar kry skrywers hulle stories? / Where do authors get their stories from?
Idees vir stories: waar kom hulle vandaan? Waar kry skrywers hulle idees vir stories vandaan? Dis nogal ‘n moeilike vraag om te antwoord. Selfs Stephen King en Neil Gaiman reken …