Writing/Skryfkuns Wat maak stories opwindend? Jou protagonis het ‘n doelwit. Maak die hekkies in die pad volop en hoog.