Skip to content
Annerle Barnard
Menu
  • Tuis
  • Biografie
  • Boeke
    • Boeke vir tieners
    • Boeke vir kinders
    • Boeke vir skole
    • Boeke vir volwassenes
  • Kortverhale
  • Nuus & Resensies
  • Skryfwenke
  • Blog
  • Hulpbronne
  • Galery
  • Kontak
  • Koop Aanlyn

Author: Annerle Barnard

Ek is 'n skrywer en is mal oor lees: jeugfiksie, misdaadfiksie en romanses. Reis en die natuur is iets waarop ek versot is. Ek is veral mal oor berge en riviere. My twee seuns - 'n tiener en 'n jong volwassene - hou ongelukkig nie regtig van lees nie, maar beide is mal oor sport. Omdat die buitelewe vir my seuns belangrik is, kyk ek dikwels saam met hulle na verwante programme op TV.
Skrywersblok
Writing/Skryfkuns

Skrywersblok/Writer’s block

Unsplash Unsplash Skrywersblok? Bestaan dit ooit? Ongelukkig, ja, maar moenie moed verloor nie: daar ís raad. Wat beteken dit? Dis wanneer ‘n mens nie weet wat om te skryf en …

Lees
Parenting/ouerskap / Reading/Boeke

Hoe om jou kinders aan die lees te kry?/How to get your children to read?

Hoe kry mens jou kinders sover om ‘n boek oop te maak? “Ek hét actually ‘n lewe en daarom hóéf ek nie te lees nie!” Lees tussen die lyne: Jongste …

Karakterisering in jou storie
Reading/Boeke

Die voordele van lees/The benefits of reading fiction

Jy voel skuldig wanneer jy jouself in ‘n boek verloor? / Feeling guilty when you read? Is lees nie bloot ‘n vermorsing van tyd nie? “Ek het actually ‘n lewe …

Parenting/ouerskap

Ma’s kla julle kinders ook oor dinorourusopgooi?/Moms, do you also dish up dinosaur puke to your kids?

Vreet of vrek Baie in my skik met myself het ek ‘n tyd gelede ‘n baie gesonde sop gekook met hoender, seldery, wortels, en sulke dinge. My tienerseun vra toe …

Posts navigation

Newer posts
Copyright © 2026 Annerle Barnard – OnePress theme by FameThemes