Wanneer boei stories?
Wanneer boei ‘n storie lesers? – Annerle Barnard
Waarom kan ons sommige stories nie neersit nie? — Annerle Barnard
Daar is ’n rede waarom ons instinktief na die mooi mens gryp, en dit gaan dieper as bloot ydelheid.
Gebruik die Zeigarnik-effek om ‘n boeiende storie te skryf. – Annerle Barnard
Stories wat bybly Het jy al agtergekom dat sekere stories jou bybly? Wat maak ’n storie werklik onvergeetlik? Is dit die slim kinkels, die skilderagtige beskrywings, of dalk die karakters? …
Bou stories wat asemhaal: Wys, moenie vertel nie “Show, don’t tell” het ek tydens ‘n slypskool gehoor, maar nie regtig geweet wat dit beteken nie. Dit is die een aspek …
Kreatiewe skryfwerk floreer op verbeelding en emosionele resonansie, maar moenie van struktuur vergeet nie.
Verdiep die emosie in jou storie – Annerle Barnard