Moet hoofkarakters aantreklik wees?
Daar is ’n rede waarom ons instinktief na die mooi mens gryp, en dit gaan dieper as bloot ydelheid.
Daar is ’n rede waarom ons instinktief na die mooi mens gryp, en dit gaan dieper as bloot ydelheid.
Gebruik die Zeigarnik-effek om ‘n boeiende storie te skryf. – Annerle Barnard
Bou stories wat asemhaal: Wys, moenie vertel nie “Show, don’t tell” het ek tydens ‘n slypskool gehoor, maar nie regtig geweet wat dit beteken nie. Dit is die een aspek …
Kreatiewe skryfwerk floreer op verbeelding en emosionele resonansie, maar moenie van struktuur vergeet nie.
Verdiep die emosie in jou storie – Annerle Barnard
Goue reël
Elke woord wat ’n mens skryf — ook die dialoog — moet bydra tot die plot of help met karakteronbloting en -onwikkeling. – Annerle Barnard
Vermy bywoorde in die teks, maar ook in dialoogmerkers. – Annerle Barnard
As jy weet hoe, is ‘n sinopsis nie so moeilik om te skryf nie! – Annerle Barnard