Kernelemente van kreatiewe skryfwerk
Kreatiewe skryfwerk floreer op verbeelding en emosionele resonansie, maar moenie van struktuur vergeet nie.
Kreatiewe skryfwerk floreer op verbeelding en emosionele resonansie, maar moenie van struktuur vergeet nie.
Vermy bywoorde in die teks, maar ook in dialoogmerkers. – Annerle Barnard
“Bywoorde en te veel byvoeglike naamwoorde laat jou teks melodramaties klink.” – Annerle Barnard
“‘n Boekhoek moet die leser se aandag gryp en hou.” – Annerle Barnard
‘n Kinkel is ‘n verrassing wat die storie meer opwindend maak en dus ook die leser aan die raai hou.
Wat is jou karakter se grootste vrees? – Annerle Barnard
Die tema is die rede vir die storie. Dit is die idee waaroor die storie handel. – Annerle Barnard