Waarom skryf jy?
Skryf is nie verniet ‘n werkwoord nie. Dis uitdagende werk. – Annerle Barnard
Skryf is nie verniet ‘n werkwoord nie. Dis uitdagende werk. – Annerle Barnard
Daar moet ‘n balans tussen wys en vertel wees. – Annerle Barnard
Beskryf tonele só dat die leser se verbeelding nie oorbodig raak nie. – Annerle Barnard
Geslaagde simboliek maak dat die leser makliker met die storie kan identifiseer. – Annerle Barnard
In effek is die tema(s) die kernboodskap agter die storie. – Annerle Barnard
Indien jy in jouself twyfel, onthou dat daar gróót name voor jou was wat ook in hulself getwyfel het. – Annerle Barnard
Gebruik sterk werkwoorde en beperk bywoorde en byvoeglike naamwoorde. – Annerle Barnard
Dis nie slegs atlete wat fiks moet wees nie. Skrywers moet skryffiks wees. – Annerle Barnard
Skryftegniek is iets wat jy kan verbeter. – Annerle Barnard